fbpx

Hoezit Samelewing

HOEZIT SHOWS

Francois sing lekker bekende 

musiek, waarop mense lekker 

kan kuier, dans en saamsing

5 VROUENS EN EK

Dames geleentheid

Motiverings spreker

Vir geleenthede

MC vir events

OPKOMENDE 2023

shows

OPKOMENDE 2024

shows

besprekings 2024

shows

Ma & Seun Geleentheid:

‘n Geleentheid waar seuns en Ma’s saam kan lag, dans, dink en groei.

Om ‘n goeie man te wees, is daar lewenslesse wat net jou Ma vir jou kan leer.

Om mekaar te waardeer, vat jou en jou seun se verhouding na nuwe hoogtes.

Pa & Seun Geleentheid:

‘n Geleentheid waar Pa’s en Seuns weer kan saam lag, dink, groei en mekaar waardeer. Of dit jou biologiese pa is of nie, almal van ons het ‘n Pa figuur nodig waarby ons kan leer en veilig voel. Net so moet Pa’s ook die mantel van Vaderskap optel om seuns op te rig wat in hierdie wêreld ‘n verskil kan maak.