Hoezit Bloedlemoen Craft Gin is nie hier om stil in die hoek te sit nie. Dis ‘n bold, lekker kuier-gin met die perfekte balans van lekker vibes en n citrus kick wat sommer van die eerste sluk af hallo sê. Gooi n dubbel, deel dit met goeie mense, en onthou – die lewe is te kort vir vervelige drank. Hoezit, samelewing!
My afslag kode werk op al die produkte van ArcPharmaceuticals
MAGIC PILL•MAGIC•MAGIC BOOK•
MAGIC PILL•MAGIC•MAGIC BOOK•
MAGIC PILL•MAGIC•MAGIC BOOK•
Marinda Engelbrecht
se Magic Boek
Nou, meer as 10 jaar later, en ook met ’n hele paar resepteboeke op haar kerfstok, is Marinda weer in die “nuus” – dié keer met haar jongste resepteboek, No thank you to obesity.
Dié boek is ’n praktiese Suid-Afrikaanse gids gebaseer op die konsep van kalorieë tel en gee riglyne hoe jy te werk moet gaan om jou persoonlike kaloriebehoeftes te bereken om uiteindelik volhoubaar gewig te verloor.
To order Marinda Engelbrecht se Magic Boek, please fill in the form and we will send you payment details via email